DIT WERK VIR MY........... (DIE BOER VERTEL)

Boere wat deel vorm van predasiespesialis, Niel Viljoen se monitorplase is gevra om stories te deel oor predasiebeheermetodes wat vir hulle werk.  Erik Alexander van Korthoek, Trompsburg vertel hoekom hy besluit het om jakkalswerende draadheinings te span en wat dit vir predasiebeheer op sy plaas beteken. 

Artikel in Wolboer 2019

Last modified onThursday, 16 May 2019 08:07
More in this category: Fencing and Kraaling »